Nukleus Onderwys Logo
0/5

2026 Aansoekvorm

Welkom by Nukleus Onderwys se aanlyn inskrywingsproses. Die aansoek neem sowat 5 minute om te voltooi. Hou asseblief die leerder se identiteitsdokument, mees onlangse rapport en 'n ID-foto byderhand voordat u begin.

Proses

Die aansoek bestaan uit 5 eenvoudige stappe en neem gewoonlik sowat 5 minute om te voltooi.

Dokumente

Laai asseblief duidelike digitale kopieë van die vereiste dokumente op gedurende die aansoekproses.

Betaling

Geen aanlyn betaling word tans vereis nie. Sodra u aansoek ontvang en hersien is, sal 'n faktuur gestuur word.